Weg!

Doen dié 10 dinge

1 Word verras deur die Ugabterras

Die landskap langs die C39 tussen Outjo en Khorixas kan saai raak, maar draai af op die D2743. Eers sien jy net mopanies tot op die gesigseinder, maar dan kom jy om ’n draai en plek-plek rys ’n tafelbergie voor jou uit. Dis die Ugabterrasse.

Die Vingerklip (foto) is ’n enkele rotsvinger wat op een van dié kleiner uitstulpings balanseer. Sit op die stoep van die Ugab Terrace Lodge (bl. 122) vir ’n mooi uitsig of stap tot by die Vingerklip van die Vingerklip Lodge af (bl. 122). Dis ongeveer 2 km se stap tot by die basis, en dan volg ’n geklouter en gegly tot bo, maar dis die 360°-uitsig en Instagram-storie werd.

– Esma Marnewick

2 Bekyk Twyfelfontein se rotsgravure

As jy net tyd het vir een rotskunsplek, maak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg3 min read
Stap Teen Jou Eie Pas
Laat in Maartmaand was Jasmin Paris se foto oral in die media. Die een waar sy sommer met haar rugsak nog vasgegord inmekaargesak het. Haar bene is die ene skrape en modder, haar hare hang in sweterige slierte om haar gesig en dié spreek van ’n uitpu
Weg5 min read
Kyk Ver Die Veld In
Die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei het reeds in 1609 met sy teleskoop na die kraters op die maan gekyk, maar die eerste werklik moderne “binokulêre teleskoop” is eers in 1854 deur ’n ander Italianer, Ignazio Porro, gepatenteer. Vandag is da
Weg8 min read
Dié Berg Dwing Respek Af!
Ná die aanhoor van verskeie rillerstories het ek Arangieskop van my staplysie geskrap. Vriende het vertel van toonnaels wat afval, bene wat breek, helikopterreddingspogings... Nee wat, om buite in die veld te wees moet ’n mens rustig maak eerder as g

Related