Weg!

Kom smul op Swakop

1 Stap deur die dorp

ie meeste van die beste besienswaardighede is stapafstand van mekaar af. Verkyk jou aan die Duitse koloniale argitektuur wat mooi behoue gebly het in die imposante Hohenzollernhaus (wees op die uitkyk vir die beeld van Atlas op die gewel) op die hoek van Tobias Hainyekostraat en Libertina Amathila-laan tot die Woermannhaus met sy Damara-toring in Bismarckstraat.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe

Related