Landbouweekblad

Dierekryger gee aan wild hul vryheid

Lionel de Lange is ’n man wat jy nie sommer met een oproep in die hande kry nie – hy is op die pad of in ’n vliegtuig, of iewers in Oekraine besig met ’n reddingspoging.

Die nood is baie groot en volgens hom weet niemand hoeveel wilde diere nog in dié land in onmenslike omstandighede aangehou word nie. Die probleem is dat daar soveel dieretuine, telers en diere in private eienaarskap oral in Oekraïne is.

“Ons weet daar is baie, asook ’n staatsdieretuin in die ooste en suidooste. Dié dele is feitlik heeltemal deur die Russe vernietig en ons is bewus daarvan dat Russiese soldate diere steel en wegneem.”

Warriors of Wildlife (WOW) was voorheen bekend as die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related Books & Audiobooks