Weg!

ONS GESELS MET Karen Edley

Ek het al in die Arktiese streek in ’n grot onder ’n ysberg geduik, vanaf die wêreld se mees noordelike dorp, Longyearbyen op Noorweë se Svalbardeiland, met ’n sneeumobiel na Barentsburg gery (laasgenoemde is op Svalbard, maar behoort aan Rusland). Daar was die keer toe ek Suid-Afrika as ruiter by ’n internasionale veldperdritkompetisie in België verteenwoordig het, en ek het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg11 min read
Na Die Land Van Die Boesmans
KAROOPOORT TOT LEEUFONTEIN: 390 KMBURCHELL: 58 REISDAE WILLEM: 4 REISDAE Op 25 Februarie 2024 staan ek op dieselfde stukkie Karoogrond waar William Burchell op 9 September 1811 was. Ek kyk soos wat hy gekyk het en sien die landskap wat hy gesien het.

Related