Avontuur Afrika

AI met die kortpad LANGS

“As die kortpad die beste pad was, dan sou die hoofpad dáár gewees het.” Só het een van my oorlede mentors my destyds geleer. Alhoewel die stelling op professionele werk van toepassing was, steek daar waarheid in vir elke opsig van die lewe.

Ons groepie vriende het maande lank ‘n lekker 4x4-wegbreekna week na die Lekgalameetse-en Wolkberg Wildernis areas beplan. Hierdie wilde omgewing bied die ideale wegkomkans van selfone, rekenaars, werkstres en beurtkrag! Om weer in die natuur te wees en in die veld langs waterstrome en klipkranse te kamp, is voorwaar kos vir die siel. Voeg daarby goeie vriende, lekker kampvuur-kuiers en natuurlik so ‘n bietjie 4x4-ry en dis so na aan die hemel as wat ons gaan kom!

Op die eerste dag van ons avontuur kom ons so stuk-stuk bymekaar vanaf Mpumalanga, Gauteng en Limpopo. Ons groep bestaan uit twee Land Rover Defenders, een Discovery 2, ‘n Ford Ranger en twee Toyotas (‘n Hilux en ‘n Fortuner). Propvol gepak, kies die konvooi koers na die R27-roete oos vanaf Lebokwagomo en klim dan op die grondpad wat al langs die Olifantsrivier loop. Van hier af staan die R27 ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Liefde Is…
VOERTUIG: 2022 Suzuki Jimny 1.5 GLX MT EIENAARS: Chelsea & Jonathan Groome Toe CHELSEA en JONATHAN GROOME die Suzuki Jimny die eerste keer gesien het, kon hulle nie anders as om halsoorkop verlief te raak nie. Hulle het sommer dadelik geweet dat dié
Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.

Related Books & Audiobooks