Afrika se grootste aasvoëltrek nóg
Vroeg in Januarie 2024 gaan 155 witrugaasvoëls van die VulPro-rehabilitasiesentrum by die Hartbeespoortdam af na hulle nuwe tuiste – die Shamwariprivate wildreservaat in die Oos-Kaap – verskuif word. Dis die eerste skof van ’n twee jare