Pilanesberg Natuurreservaat is die tuiste van ‘n baie belangrike renosterbevolking in Suid-Afrika. Albei spesies het uiters goed in die reservaat aangepas en die oormaat van beide spesies word gebruik om nuwe bevolkings regoor Suider-Afrika te hervestig. Die afgelope sewe jaar
Die afgelope sewe jaar is die park se renosterbevolking geteister deur stropery (soos oor die hele vasteland die geval was). Gedurende hierdie tydperk is meer as 120 renosters weens stropery in die reservaat verloor. Dit