Landbouweekblad

Brilpikkewyne se toekoms is duister

In 1920 was daar na raming 1 miljoen brilpikkewyn-broeipare aan die Suid-Afrikaanse kus. Teen 1956 het dit tot 141 000 broeipare gedaal. Luidens 2018 se amptelike sensus is daar slegs ’n kommerwekkende 15 000 broeipare oor. Dit is ’n afname van 60% in die afgelope 30 jaar. Daarom word die brilpikkewyn (Spheniscus demersus) nou as bedreig beskou. Indien die neiging voortduur, kan die spesie binne 20 jaar uitsterf, meen sommige navorsers.

VOORKOMS

Die meeste brilpikkewyne

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related