NEELS BEYERS van die Strand skryf: Ek het by een van die watergate in die Etosha- nasionale park in Namibië gesien hoe ’n blouwildebees met sy een voorpoot ’n gat in die modder grawe. Hy het later ook sy kop vir ’n paar sekondes in die gat gedruk – wat is die doel van hierdie gedrag?
V&A
Dec 01, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days