PARKTARIEWE
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato-en Skedelkus-nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat.
Vir die ander parke is die parktarief R70 p.p., R30 per kind en vanaf R50 per voertuig. Onthou dus om ook vir dié bedrae per dag te begroot wanneer julle in ’n nasionale park oornag.