Weg!

STAP SAAM

Toe die fliek Free Solo destyds op TV was, het my hande behoorlik gesweet waar ek op die rusbank gesit en kyk het hoe die Amerikaanse rotsklimmer Alex Honnold sonder enige toue die formidabele 900 m hoё El Capitan-rotsmuur in die Yosemite- nasionale park uitklim. Ek bewonder Alex al jare lank en toe die geleentheid hom voordoen om ’n rotswand in die Oorlogskloof in die Noord-Kaap uit te klim, het ek dit aangegryp. (Goed, goed, dié roete is darem mét ’n harnas en ’n kabel.)

Laatmiddag ontmoet ek vir Jaco van Wyk, eienaar van die plaas Papkuilsfontein sowat 24 km van Nieuwoudtville af. Die gasteplaas grens aan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va
Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg5 min read
Só Vis ’n mens
Wat doen julle wanneer julle nie skryf nie? Henk: Ek is al vir meer as 20 jaar ’n stapen fietstoergids en bevoorreg genoeg om toere na vele verre plekke te lei – deur Afrika, Europa, die Amerikas en die Middeen Verre-Ooste. Ek stap al van kindsbeen a

Related