Weg! Platteland

Die spook sweef   saam die toekoms in

In die donkernag voel die grondpad ’n bietjie soos ’n rofie wat op ’n seerplek gevorm het. Dis my beurt om te bestuur. Die ander insittendes, my kameraspan, is lankal in droomland ná ’n taai week.

Kort-kort koes ek vir nagdiere wat hulle in die stilte van die afgeleë plaaspad tuismaak. Eers ’n uil wat sy vlerke dramaties in die bakkie se ligte sprei, en later ook ’n erdvark wat ek netnet misry. Dit is die eerste keer dat ek ’n erdvark in lewende lywe sien.

Die GPS wys dis nog meer as 80 km tot by ons eindbestemming: ’n plaas op Smithfield in die Vrystaat. Vroeër het een van my kollegas vining uitgewerk in die laaste vyf maande het ons maklik 30 000 km afgelê om uitsonderlike boere se stories vir die VIAtelevisieprogram Landbouweekliks te vertel. ’n Boeresom, het hy dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Nou Ry Ons Plak-plak So!
’n Versameling kleurryke buffer-plakkers agterop ’n bakkie, woonwa of boswa is soos ’n padkaart van plekke waar iemand was en verraai dadelik jy is ’n ernstige reisiger. “Ek is mal daaoor: ’n ereteken-stelsel waarmee jy kan sien waar mense al was,” s
Weg: Platteland1 min read
Stilte In Die Bos
– Dalsig, Stellenbosch – Jare gelede toe ek op Stellenbosch gestudeer het, was dit nog ’n ware studentedorp – mense het die hele plek vol gestap en daar was nie al die motors van vandag wat soveel verskriklike verkeersknope veroorsaak nie. Deesdae ka
Weg: Platteland4 min read
My Paadjie Platteland Toe
Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was

Related