Avontuur Afrika

WELKOM

You’re off to great places. Today is your day! Your mountain is waiting so get on your way!
– Dr Seuss

y naam is Liana en ek is ‘n avontuur-groentjie. Ja ek weet dit klink sleg, veral siende ek die redakteur van ‘n avontuurtydskrif is. Maar voor julle oordeel, laat ek eers verduidelik. Met avontuur bedoel ek landreis. Die verkenning van die ongerepte skoonheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related