Avontuur Afrika

Manne, wat'n VOORREG!

Party mense mag dalk hul wenkbroue so effens lig en selfs die koppie vol ‘ek is so verdomp heilig‘ uit hul hande laat val wanneer ek sê dat die alledaagse (oftewel mainstream, soos die Ingelsman sal sê) toeriste-dinge my nie juis geval nie. Ek het eerlikwaar geen behoefte om Parys se ou torinkie, Italië se Instagram-waardige kusdorpies, Mauritius se oorde of – nader aan die huis – die besige strande van Hartenbos en Stilbaai te gaan verken nie…

Nee wat, ek hou eerder my oor teen die grond vir plekkies wat afgeleë en nie maklik bereikbaar is vir die normale toeris nie. Die oomblik wat ons die skool se jaarbeplanning kry, begin ek die potensieël beskikbare naweke, langnaweke en natuurlik skoolvakansies bestudeer… en dan is dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika1 min read
Avontuur Afrika
Uitgewer: Anton Willemse Redakteur: Liana Reiners Hoof van ontwerp: Simone Anderson Redaksionele konsultant: Louis Krouwkamp Verkope: Anton Willemse Tony Yeo Medewerkers: Andy Wassung Bernard Hellberg Jr Grahame McLeod Henk Bogaards Mel Tripp Nolene
Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou

Related