Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Versies Deur n Biker: Sex,, liefde,, Verlange en Geloof
Versies Deur n Biker: Sex,, liefde,, Verlange en Geloof
Versies Deur n Biker: Sex,, liefde,, Verlange en Geloof
Ebook33 pages4 minutes

Versies Deur n Biker: Sex,, liefde,, Verlange en Geloof

By C N

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Jy kry digters wat gedigte skryf en jy kry skrywers wat versies skryf. Ek is n versie skrywer want my versies is dinge wat met ons almal kan gebeur, soms mooi dinge,, soms nie sulke mooi dinge. Dinge wat soms emosies wakker maak wat ons nie geweet het ons het nie..

LanguageAfrikaans
PublisherC N
Release dateJul 15, 2018
ISBN9780463077719
Versies Deur n Biker: Sex,, liefde,, Verlange en Geloof
Author

C N

Die heel eerste keer wat my Pa my gesien het was sy woorde. Hy lyk dan soos ʼn Chocklate Bar. Dit is ironies as jy in gedagte hou dat ons Nel familie blas mense is.Van daardie dag af het ek die bynaam Chock gedra tot en met vandag toe. Ek is oortuig dat niemand ooit gedink het wat die repurkusies van hierdie bynaam vir die res van my lewe op my sou hê nie want die eerste direkte gevolge het reg van die eerste dag van my laerskool loopbaan begin. Die laerskool se hoof bullie wat ʼn paar huise van ons af gebly het, het dadelik die geleentheid gesien om wraak te neem as gevolg van sy jalousie omdat ons Nel familie finansieel heelwat beter daaraan toe was as sy familie. Ek was erg gebullie deur n kind twee jaar ouer as ek en heelwat groter totdat ek nood gedwonge en teen my grein moes leer dat n bullie altyd ook ʼn lafaard is en dat ʼn lafaard nie noodwendig ʼn bullie ook is nie. Ek moes leer dat die goeie opvoedings manier van draai die ander wang nie met ʼn bullie werk nie want die oomblik as jy terug reageer op ʼn beskaafde manier teenoor die aanval van ʼn bullie is dit petrol op sy vuur. Ek het vroeg in my lewe geleer dat die enigste manier wat werk om ʼn bullie in sy spore te stop, is om met harder en meer genadelose bullie taktiek terug te slaan. Dit is ongelukkig die enigste taal wat ʼn bullie verstaan. Hierdie verhaal gekoppel aan my verbeelding is geskoor op twee absolute teenstrydige elemente in my persoonlikheid. Ek was nie n fighter gebore nie! Die lewe het my een gemaak. Bo op dit is ʼn fighter nie net die fiesies gedeelte nie, daar is ʼn groot geestes gedeelte ook betrokke. Hierdie teenstrydige karakter eienskappe het my lewe ontsettend gekompliseerd gemaak. Mens besef nie die dinge in jou jong dae nie en dit is eers wanneer die jare begin aanstap wat jy na jouself met ʼn baie kritiese oog begin kyk dat jy die donker dinge binne jou begin agterkom. Met wat ek hier genoem het en die storielyn van die Snoepie verhaal hoop ek werklik dat daar op ʼn subtiele manier iets vir almal te leer is.

Related to Versies Deur n Biker

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Versies Deur n Biker

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Versies Deur n Biker - C N

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1