Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DANKBAAR VIR MY GESONDHEID’

Die akteur Hennie Smit (alombekend as “Bertie van Egoli”) het sy 80ste verjaardag saam met ander bekendes van die vermaakwêreld gevier

Baie geluk met jou verjaardag, Bertie. Ons het jou altyd gevolg in al die rolle wat jy deur die jare vertolk het, en jy het ons altyd lekker laat lag. Dankie vir al die goeie vermaak. Mag jy nog lank gespaar word en ’n vol lewe geniet.

VERA

Geluk, oom Hennie. Tydens my diensplig op die Grens in 1981-’82 het jy vir ons troepe kom optree. Namens almal van ons wat jy destyds opgebeur het, bedank en salueer ek jou. Tagtig is min beskore. Lekker verjaar.

FRANCOIS

Veels geluk, oom Bertie. Jy rock op 80 en ek kyk nog steeds Egoli op 145, dit bly maar klassiek. My kinders kyk dit vandag saam met my en lag ook vir jou karakter en toneelspel. Ek lief jou tot by die maan en terug.

ESMARELDA

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related