Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘WIE IS MY SKENKERPA?’

Ná ’n siekte brand Esmeralda Swart, ’n jong Kaapse vrou, om meer te weet oor die anonieme spermskenker met wie se hulp sy in die lewe gebring is

Die mans kies mos om juis anonieme skenkers te wees.

Ek meen hulle doen dit so omdat hulle nie ná die tyd die emosionele verantwoordelikheid hoef te dra nie. Ek glo nie die man wil opgespoor word nie.

LAURIKA

Ek ken Esmeralda Swart op ’n persoonlike vlak. Nie net is Esmeralda ’n baie goeie mens nie; sy het werklik ’n mooi en opregte hart. Ek hoop dat sy nou eindelik die antwoorde sal kry waarna sy soek.

ANWAR

Daar is mos ’n rede waarom hierdie skenkings anoniem gedoen word. En waarom die skenker se identiteit, volgens sy wens, daarna vertroulik gehou word. Hoekom sal sy nou ’n skenker se lewe wil deurmekaarkrap?

AGATHA

Enige mens het die reg om te weet waar hulle vandaan kom, en wie hulle gemaak het;

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related