Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘HY IS DIE LIEFDE VAN MY LEWE’

Nianell vertel sy is op 48 jaar ná die hartseer van haar egskeiding weer smoorverlief – dié keer op ’n Engelsman wat sy as die antwoord op haar gebede beskryf

Min mense trou met hul sielsgenoot. Al het dit jou 14 jaar geneem om jou sielsgenoot te vind, was dit die moeite werd. Ek sou dit ook gedoen het. Ek gun julle dit.

AMANDA

Bly vir jou. Maar agt maande is vrek vinnig. Maak seker jy gebruik hom nie as ’n rebound nie. Ek is al ses maande sonder my geliefde en kan nie oor hom kom nie.

LIZA

Gee kans. Almal smag na geluk en verdien dit. Maar dit verg harde werk van albei. Liefde is blind en trou is die bril. Dis altyd wonderlik aan die begin.

MIA

Enige huwelik is ’n waagstuk; daarom is dit belangrik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot1 min read
Tv-gids
SATERDAG E.TV 20:00 ’n Onhandige spioen keer terug om die Chinese premier teen ’n sluipmoordenaar te beskerm. Met Rowan Atkinson. MAANDAG SABC3 19:30 Deelnemers ding teen mekaar mee deur raaisels op te los en geld te wen. Aangebied deur Rorisang Than
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN QUEILLERIE PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 544 KOMPETISIEVRAAG Watter soort vis is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokr

Related