Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘ONS OUERSKAP-DROME VERPLETTER’

Ná jare van probeer vir ’n baba, sterf Susan Fouché se man op die vooraand van hul vrugbaarheidsbehandeling. Sy skryf oor haar seer in ’n ope brief

My hart gaan uit na jou. Dis die grootste leemte om nie kinders van jou eie te hê nie, jou moederskoot is vir altyd leeg! Die hartsbegeerte en verlange gaan nooit werklik weg nie, jy leer net daarmee saamleef. Baie sterkte.

LEE ANNE

Dit is hoe ek voel ná my man se dood. Ons was so gewoond daaraan om saam winkels toe te gaan, nou is hy weg. Dit maak so seer om ander egpare in die sentrum te sien. So het ons elkeen ons seer, bly net vashou aan ons Here Jesus.

RIKA

Weet net jy is be-slis nie alleen nie, my blom. Ek bid ook al baie jare lank vir ’n ou babatjie van my eie. Daar is so baie van ons hier buite wat so daarna smag om ’n pienkvoet van ons eie te kan hê.

TANYA

Maar die Here het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related