Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook209 pages3 hours
Duwweltjiepad
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Rudolf Mulder, jongste multimiljoenêr in die Kaap, se lewe bestaan uit sport, meisies en partytjies. Totdat die noodlot sonder genade ingryp. Die prys vir ’n oomblik van hartstog met die wulpse, blonde Julia Saunders in sy voortsnellende motor is bitter duur: Wanneer hy sy bewussyn in die Conradie Hospitaal herwin, is sy onderlyf verlam. Nou duik ’n skim op uit sy verlede: die mooi swartkopgeitjie met die blitsende groen oë – suster Jo. Hy kan haar nie plaas nie. Sy verwar hom met uitsprake soos: “Julle ryk mans gee my ’n pyn. Natuurlik het ek al my sprankel verloor. Ek het dit ses jaar gelede al verloor toe jy . . . Julle mans is almal verraaiers!” Verraad? Hy kan nie onthou nie . . . Hier in die hospitaal kom Rudolf agter hoe die Here vooruitloop om die dorings uit die pad te vee. Daarom kan hy weer ja sê vir die lewe. Om Jo span die vangnet van die verlede egter al hoe digter. Klein Anton se pleegouers pers haar af om hom vir aanneming aan hulle af te staan; die nuuskierige tant Betta dryf haar in ’n hoek oor die foto in haar huis wat so sprekend na een van Rudolf as kind lyk, en ’n tweede, identiese Rudolf Mulder verskyn op die toneel . . .
Unavailable
Author
Elza Rademeyer
Elza Rademeyer het haar die afgelope dekade bewys as ’n baie gewilde liefdesverhaalskrywer. Van haar mees bekende titels sluit in Mallemeule van die liefde, Op arendsvlerke, Verlief en verlore op Marion en Die onwillige bruid.
Related to Duwweltjiepad
Related ebooks
Die wet van Gauteng Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoos honde van die hemel Rating: 5 out of 5 stars5/5Sweepslag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDroomdelwers Rating: 5 out of 5 stars5/5Klimtol Rating: 4 out of 5 stars4/5Noot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerwyl die krokodil sing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIemand vir 'n scoop? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNa die geliefde land Rating: 2 out of 5 stars2/5Hoopvol Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBevange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOns skulde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGriet skryf 'n sprokie Rating: 3 out of 5 stars3/5Speurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse Rating: 4 out of 5 stars4/5Wat het geword van Dinsdag? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie seders van Libanon Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rooikop en die redakteur en ander stories: 1955–1959 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonde van die Vaders Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartedief Rating: 5 out of 5 stars5/5Vermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHospitaaltyd: Rillers 7 Rating: 1 out of 5 stars1/5Somtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Afvlerkvoëls Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Buiter Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Rooi Klippies van Tandberg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem en die wilddiewe Rating: 5 out of 5 stars5/5In Die Duisternis Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Duwweltjiepad
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews