Vrouekeur

AGTER DIE BERGE

Sy het die tog deur die Klein-Karoo aangepak met verskeie verwagtinge vir haar etswerk voor oë: varser en skerper inhoude uit die kru, dog romantiese wêreld.

Om alleen te reis, is die enigste weg tot die nodige introspektiewe beelde wat weer op ’n poëtiese manier in haar werk kan blom. Veld en berg. Om onbekende landskappe wat oopvou, in ruimte en kleur en donker klipklowe fyn op ’n koperplaat in te krap.

Die berg skil weg terwyl Larissa rustig in haar rooi Mazdatjie verder ry. Ek wil weet wat agter daardie berge lê, het sy gister vir Juliet gesê.

“Kan ek en George saamgaan?” wou Juliet weet.

“Nee, jy speel seker, dis ’n reis om alleen aan te pak. ’n Diepdruk in die geheue en dan die transformasie na etse toe, jy weet.” Sy het gelag. “Buitendien, ou sus,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related