Huisgenoot

Kaalvoet op Greyton

LILLA ry stadig in die hoofstraat van Greyton af. Soek die groot wit huis wat sy uit haar verre kinderherinneringe moet identifiseer.

Dit het ’n breë stoep, met twee vertrekke weerskante waarop daar gewels is. Trappe loop waaiervormig op na die stoep. Langs die breë straat voor die huis moet reuse-akkerbome wees.

Aan die kant van die huis loop ’n houttrap op na ’n solder. Daar het sy, al was dit vuil, skatte ontdek. Soos haar oupagrootjie se pluiskeil wat hy gedra het as hy doerie jare vernaam wou lyk. Dit was vaal van die stof.

Die inwoners van die huis was haar pa se Overbergse familie. Eers sy ma en pa en nege kinders. Toe sy een suster en haar man en twee kinders. Haar pa se eerste wortels was hier by mense wat hulle r’e bry. As avontuurlustige jong man het hy sy fortuin gaan soek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related