Kuier

NOEM MY ‘ANTIE’

KORTVERHAAL

“ Antie! Antie! Antie!” roep die kassier agter Matilde aan, maar sy stap vinnig aan, salig onbewus van die meisie wat haastig agter haar aangehardloop kom.

Matilde is steeds vasgevang in haar jong gees, daarom weier sy om haar middeljarige uiterlike die oorhand te gee.

Genade! Wat raas die meisiekind só op die ou vrou voor my? Mens sal sweer die arme vrou is stokdoof, en nie oud nie! dink sy vererg, en stop by haar kar om die boot oop te sluit vir haar bagasie.

“Antie, verskoon tog. U kleingeld het op die toonbank agtergebly!” praat die bloedjong meisie agter haar.

Sy swaai geskok om. “Is jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Kelly-Lee Ohlson, Enrico Claassen, Clyde Adams-Vister, Haidee Muller-Isaacs

Related