Huisgenoot

Nuwejaar

FIKSIE

BENITA sit ingedoke op die vreemde bed. Watter deurmekaar jaar was dit nie. Weens covid het twee tydskr if te wat haar gereeld van ’n inkomste verseker het, eenvoudig gevou. As vryskutskrywer was sy hande-in-die-hare moedeloos. Op die rand van depressie. Iets waaraan sy haar nooit voorheen oorgegee het nie.

Toe besluit sy om eers vakansie te hou. Daarna kan sy hard werk aan nuwe kontakte opbou. Ou werkesel, skielik ledig. Voel nutteloos en gefrustreerd. By dié vakansieoord sal sy eers chill, aan haar tan werk, en met hernude ywer die jaar aanpak.

Vanaand is Oujaarsaand, en sy het nie ’n boyfriend of minnaar of vriende nie. Sy het nêrens om te gaan hang nie. Hoe pateties is dit?

Ruk jou reg, Benita! Om op ’n hoop van selfbejammering te sit, is mos nie jy nie.

Nee, sy sal haar aantrek, met haar motor deur die dorp en kyk of sy ’n restaurant of kroeg sien waar daar jolyt is en sy dalk geselskap kan optel. Darem versigtig. Om alleen hier te sit, gaan net te deprimerend wees.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related