’N VERKORTE UITTREKSEL
Oct 01, 2021
2 minutes
“Die reisplan sê ons slaap vanaand by die eiland en ons kan die Nubiese dorp besoek. Ek dring aan dat ons daarby hou,” gebied Da’oud.
Almal staar hom agterna toe hy by die trappies af na die kajuite storm.
“ ’n Man is voor ons oë dood en al waaraan hy dink, is sy donnerse
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days