Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook224 pages3 hours
Ondersoek my hart
By Ilze Beukes
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Sedert die dood van haar ma aan kanker, toe Madelie Botma nog maar ’n kind was, het sy ’n vrees vir dokters en hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klaskamer inbars om sy broerskind, Handré, te ondersoek, is juffrou Botma dus hewig ontsteld.
Dit blyk dat Handré tydelik by sy oom bly omdat daar komplikasies met sy ma se swangerskap is, maar die man weet duidelik minder as niks van kinders en Madelie moet teësinnig ingryp.
Sal die aantreklike Ian haar skanse kan afbreek en haar help om haar vrese te oorkom? Daar is immers ’n nuwe kankerpasiëntjie in haar lewe, haar kunsstudent Sanet, wat Madelie se bystand nodig het.
Maar dan daag ’n ou liefde van Ian op en begin aantygings maak . . .
Dit blyk dat Handré tydelik by sy oom bly omdat daar komplikasies met sy ma se swangerskap is, maar die man weet duidelik minder as niks van kinders en Madelie moet teësinnig ingryp.
Sal die aantreklike Ian haar skanse kan afbreek en haar help om haar vrese te oorkom? Daar is immers ’n nuwe kankerpasiëntjie in haar lewe, haar kunsstudent Sanet, wat Madelie se bystand nodig het.
Maar dan daag ’n ou liefde van Ian op en begin aantygings maak . . .
Unavailable
Author
Ilze Beukes
Ilze Beukes hou haar bedags besig met die woelinge van die kinders by ’n laerskool en saans en oor naweke glip sy in haar eie stories in en vermaak haar met haar eie storiekarakters. Sy en haar man en seun bly op Kroonstad en besoek gereeld haar twee dogters en hul gesinne.
Related to Ondersoek my hart
Related ebooks
Medusa Rating: 5 out of 5 stars5/5Vermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die binnekamer praat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLien se lankstaanskoene Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMot kry kleur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie wet van Gauteng Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rolbalspeler Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDogters Van Sahara Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWillem Poprok Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoë hakke met hoogwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBarones van Berkersee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSomtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Grootmenswêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Gelukkigste Mense in die Wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Krisis op Keurboslaan #10 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories van Ruyswyck Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen vriende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar ma se kind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStille waters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlits 2: Operasie Hoërskool Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Engelsman in my slaai Rating: 5 out of 5 stars5/5Biegbrief en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOm Helena te hoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRillers 6: Kamer 13 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVaselinetjie Rating: 5 out of 5 stars5/5Veldiep Rating: 5 out of 5 stars5/5Vlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Ondersoek my hart
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews