Vrouekeur

SY HANDE

Daar is ’n man wat elke Maandag in die wagkamer voor die spreekkamer sit. Geduldig wag hy. Hy lees nie ’n boek nie. Hy speel nie op sy foon nie. Dit lyk of hy met oop oë mediteer.

Al wat Debbie kan sien as sy saam met hom wag, is sy hande. Sy weet nie wat die man se naam is nie, maar dit voel of daar iets bekends aan sy hande is. Die hande laat haar aan haar pa dink met sy sagte hart en sy stywe drukke en sy ongemak elke keer as hy ’n pen moes vashou. Debbie kan nog nie glo dat haar pa drie maande terug oorlede is nie. Sy mis hom.

Sy hande was soveel anders as Deon s’n. Deon s’n is klein. En koud, soos sy hart. Dis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related