Kuier

JOSEF SE KEERPUNT

Die huis is buitengewoon stil, besef Zelda toe sy die voordeur agter haar toemaak. Die kinders is gewoonlik by haar nog voor sy oor die drumpel trap. Dalk is al twee in hul kamers besig. Sy voel vandag siekerig en het toestemming gekry om vroeër van die werk af te kom.

Sy sug terwyl sy haar handsak op die rusbank neersit. Sy is moeg ook. As verpleegsuster werk sy lang en moeilike skofte en met die Covid-19-pandemie wat steeds besig is om sy tol te eis, is haar moraal ook op ’n laagtepunt. Sy sal net eers die kinders gaan groet voor sy gaan rus.

Celine lê en slaap. Op haar lessenaar is daar ou wiskunde-vraestelle wat sy besig was om deur te werk. Foeitog! Die arme kind het so na haar matriekjaar uitgesien, maar toe kom Covid-19 en steek ’n stokkie voor omtrent al haar planne. Die leerders moes meesal op hul eie regkom en ook te- vrede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related