Kuier

DIE HART VAN ’N KIND

I sabella sit in haar rolstoel, leesboek op die skoot. Haar aandag is onmiddellik gebreek toe die dubbeldeure van ontvangs oopbars. Dit is ’n nuwe pasiënt wat dringend na noodgevalle gestoot word. Daar is drie paramedics om hom, een hardloop met ’n dripsak in die hand. Die ander een praat met die dokters wat hulle halfpad ontmoet in die gang.

“Een-en-veertig-jarige man. Prokureur. Ons vermoed hy het ’n hartaanval gehad tydens ’n hofsaak. Bystanders het gesê hy’t net gekla van borspyn.”

“BP 185 oor 100 …”sê een van die ander paramedics.

Dokters knik hul koppe en hardloop saam die gange af. Isabella probeer vinnig agter hulle aan rol. Sy kan haarself nie help nie, dit is vir haar asof sy ’n drama

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Vermy Sorge Met Saambly
Of jy nou saam met iemand bly uit nood oor die lewe so duur is en jy nie ‘n plek van jou eie kan bekostig nie, óf omdat jy in ‘n verhouding met die ander persoon is – saambly is nie perdekoop nie. Wat dalk begin het as groot pret, kan in ‘n nagmerrie
Kuier3 min read
ONS LESERS vertel…
Toe haar ouma in 2020 aan covid oorlede is het Sharney Blackway (29) van Boksburg besluit sy wil gesonder leef. Sy wou nog lank hier wees vir haar dogtertjie wat daardie jaar gebore is. Sy't ‘n keto-dieet begin volg en die vetjies het weggesmelt. (Sy

Related