Kuier

DIE HART VAN ’N KIND

Bella staan in die deur – die klanke van haar klop hang nog in die lug. Haar oë steeds op die man wat in sy bed sit. Hy bars uit van die lag, haal sy hande van die keyboard af, en kyk vir die eerste keer na Bella. Hy is amper spyt toe hy haar sien. Sy is seker baie siek dat sy omgaan en vir mense bid.

“Ek makeer nie gebed nie, dit word in elk geval nooit beantwoord nie …”Hy klink rou, asof hy al seergemaak is in die lewe. Hy kyk weer na die keyboard, tik woes en maak asof sy nie daar is nie.

“Hy antwoord nie altyd op ons tyd nie,” begin sy.

“Hy doen dit meestal op Sy eie tyd. Somtyds is Hy stil. Maar as Hy nie antwoord nie, is dit omdat Hy altyd iets beter vir ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related