Kuier

DIE HART VAN ’N KIND

Eddy kan nie verstaan dat Bella so vinnig agteruitgegaan het nie. Hy moes geweet het iets is verkeerd toe sy skielik net missing is.

Die masjiene biep nou minder. Die dokters kry dit reg om haar terug te bring, maar daar is geen breinaktiwiteit nie.

“Laat weet die ouers. Sy sal op life support moet gaan. Dit gee hulle ook tyd om hier te kom,”sê dokter Downing. Hy is die een wat nie wou ophou met resuscitation nie. Hy lyk moeg en vee ’n sweetdruppel van sy voorkop af.

“Hulle sal ’n besluit moet maak. Hopelik vroeër as later,”sê die dokter.

Dit klink koud, dink Eddy. Hy het weer sy staan gekry nadat sy bene vir ’n oomblik ingegee het. Maar verder is dit asof sy kop stilstaan. Hy kan dit nie process dat Bella daar lê nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Vermy Sorge Met Saambly
Of jy nou saam met iemand bly uit nood oor die lewe so duur is en jy nie ‘n plek van jou eie kan bekostig nie, óf omdat jy in ‘n verhouding met die ander persoon is – saambly is nie perdekoop nie. Wat dalk begin het as groot pret, kan in ‘n nagmerrie
Kuier3 min read
ONS LESERS vertel…
Toe haar ouma in 2020 aan covid oorlede is het Sharney Blackway (29) van Boksburg besluit sy wil gesonder leef. Sy wou nog lank hier wees vir haar dogtertjie wat daardie jaar gebore is. Sy't ‘n keto-dieet begin volg en die vetjies het weggesmelt. (Sy

Related