Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook227 pages3 hours
Omdat jy jy is
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Kathleen en haar twee susters erf elkeen vyfmiljoen rand na hul geliefde tante Peet se afsterwe, mits hulle ’n vreemde bepaling nakom: Hulle moet elkeen eers ’n maand lank in ta’ Peet se huis op Greyton gaan bly. In hul gejaagde lewens het nie een van die drie werklik hiervoor tyd nie, maar Kathleen stem in om eerste te gaan, want sy moet in elk geval aan ’n sakeplan vir haar aanlyn-onderneming werk. Sy het egter nie daarmee rekening gehou dat iemand die kothuis agter ta’ Peet se huis sou huur nie. Beslis nie ’n aantreklike man met viooltjieblou oë nie. Sake-konsultant Steyn Erasmus se arm is in ’n hangverband en Kathleen ontferm haar oor hom. Maar wat tussen hulle broei, is veel meer as net goeie buurmanskap . . .
Unavailable
Author
Elsa Winckler
Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.
Read more from Elsa Winckler
Van altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVreugde vir Larissa Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Brief vir Reina Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Omdat jy jy is
Related ebooks
Biegbrief en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGrilgrypers 3: Kamp vir monsters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSatyn Omnibus 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrisis op Keurboslaan #10 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde Rating: 5 out of 5 stars5/5Hettie in 'n Veld Vol Blomme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoopvol Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5As die binnekamer praat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHorrelpoot Rating: 4 out of 5 stars4/5Bruidzilla Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Belofte vir Bippie Rating: 5 out of 5 stars5/5Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Temmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Katelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDroomdelwers Rating: 5 out of 5 stars5/5Somtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Diepsee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartland Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Kristal Engel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rooikop en die redakteur en ander stories: 1955–1959 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartlam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die spoorlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMet ander woorde Rating: 4 out of 5 stars4/5Nuwejaar Openbaring Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories van Ruyswyck Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLang Henning en die Rebelle: Die Karoo Avonture, #2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kolos se Kiekies Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Omdat jy jy is
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
1 rating0 reviews