Kuier

LIEFDE UIT DIE DAL

KORTVERHAAL

Mietjie staan kreunend van haar krat op. “Laat ek vir oulaas gaan kyk of die spaarkamer reg is,” sê sy vir haarself.

Sendingwerkers kom hul dorpie die naweek besoek en dié weduwee stel haar spaarkamer oop.

’n Kombi met ’n paar vreemdelinge stop in die oprit. Dominee Martiens en ’n man klim uit. “Ant Mietjie, dis oom Silje. Hy is die leier van die groepie en sal by antie tuisgaan. Oom Silje, dis antie Mietjie De Wee,” sê dominee.

“Hoe meen dominee dan nou?” vra sy verstom. “Ek het reggemaak vir ’n vrou – my oorle man draai in sy graf om!”

Dominee bloos, trek haar eenkant toe en fluister: “Antie is die enigste een wat oom Silje kan huisves. Die kombi sal hom soggens kom oplaai en saans agtuur aflaai. Antie moet net sorg vir ontbyt. Hier is antie se bedraggie vir die naweek.” Dit sou ongeskik wees om voor die oom te staan redekawel, so Mietjie druk die koevert by haar voorskoot in en nooi oom Silje in.

Uit haar ooghoek sien sydie koevert knus lê. Sy was lanklaas by die haarsalon. Hier ís mos kos in die huis.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related