Vrouekeur

NIE PRENTJIEMOOI NIE

Die mense sê tweelinge is dubbele vreugde, maar Petra sê dis twak. Dit hang af of jy die wenner of die verloorder is. Want daar is altyd ’n wenner en dis nie sy nie. Dis Linda wat eerste lag en eerste loop en tande kry, soos ’n tweetandskaap, terwyl Petra nog op die vloer rondkruip.

Dis net wanneer hulle geweeg word dat Petra wen, vér wen. Of verloor. Want ’n groot meisie se verpakking beroof haar van baie dinge. “Groot meisies huil nie,” moet sy gedurig hoor wanneer die trane opwel.

Linda kan maar huil, ja, op die skoot getel en getroos word. “Maar dit lyk so aardig as die yslike kind so luidkeels te kere gaan,” kla haar ma saggies by haar pa wanneer Petra se hart in skerwe spat en sy ’n rivier vol trane wil stort.

Elke jaar kom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related