Huisgenoot

WAT MAAK TA’ MATIE DAAR?

‘GEE VIR MENSE ’N KALENDER. MAAK HULLE BLY … EN LUS!’

HAAR blomgordynbloes en oranje hare laat jou dalk aan jou tannie dink wat altyd jonger as haar jare probeer lyk. Maar só het jy nog nooit jou tannie hoor kweel oor hemplose jong vleispaleise nie.

“Mense vra my altyd: ‘Hoekom die Boerboel 2022-kalender?’” sêvra sy in die advertensie pruilmond vir die kamera voor sy grafies met ’n maatband beduie: “Wel, hy is groter, langer en reguiter. Lekkerder!”

Sy streel die adonis op die foto teen die muur langs haar se glimmende blokkiesmaag met haar oë voor sy skalks uitbrei: “Hierdie manne gee vir jou die hoop dat, maak nie saak. Hulle het wat die regering kort. Hulle het die om hierdie land tjakka-tjakka, woem-woem, lekkerder te maak.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related