Kuier

LIEFDE ÉNLEUENS

Nellie kyk op haar armhorlosie. Sy is tien minute laat. Sy drafstap by The Crown in. Die klassieke musiek speel in die agtergrond. Die kelner neem haar na waar Chris sit. Hy het nog altyd vir haar sjarmant in ’n pak gelyk.

“Jammer ek is laat, babe,”sê Nellie.

“Jy lyk beautiful.”Hy soen haar. Hulle bestel wyn en gesels oor die dag se gebeure by werk.

“Ons het weer vandag drie verslaafdes gekry en nou het ek baie admin,”sê Nellie.

“Dis goed. Ek hoop hulle word ook so mooi soos die vrou hier voor my.”

Sy lag.“Nou oordryf jy.”

“Nooit! Jy is die mooiste en beste.”Hy glimlag.“Maak toe jou oë.”

Sy gehoorsaam, maar loer deur die skrefies van haar vingers. Chris

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related