Kuier

DIS AUNTY Bettie!

Haar oor is so te sê vasgegom aan haar foon. Feit van die saak is: sy hou daarvan om ’n stuk in kleur en geur te vertel, selfs al tuimel die woorde meestal holderstebolder uit haar mond. Maar nee, dis darem nie of sy skinder nie. Nie Aunty Bettie nie. Nooit. Sy sê mos maar net . . . sodat mense ingelig is, jy weet. En dis regtig al.

Jy kan haar altyd deur ’n ring trek. Sy’s omtrent spiekeries met haar kort grys kapsel, ladylike pienk lipstiffie en ’n netjiese serpie om die nek. En o ja, natuurlik ook die groot sonbril, al sit sy meestal binne in haar huis.

Dis nou die nimlike, kletsende en beterweterige Aunty Bettie, die knap -akteur Dean Smith (29) se alter-ego. En Bettie is nie sommerso

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related