Kuier

TWEE DAPPER VRIENDINNE

Layla was maar net ses jaar oud toe alles soos sy dit geken het, verander het. Sy onthou die gebeure soos gister

Die musiek brul oor die luidsprekers terwyl Layla se ma, Tina, en haar stiefpa, Lyle, sing, dans en drink. Alles vibreer. Haar broer, Ryan, wat in graad 12 is, is besig om vir ’n toets te leer. Sy is op die bank voor die televisie gesit met poppentjies as vermaak en gemorskos wat soos ’n buffet voor haar uitgelê is. Genoeg om haar die hele aand besig te hou totdat sy aan die slaap raak.

Daar is ’n klop aan die deur. Vir die hoeveelste keer die aand. Niemand hoor nie en Lyle skrik toe hy ’n figuur in die deur sien.

“Kan julle asseblief die musiek sagter sit?” skree een van die bure oor die geraas.

Lyle gooi die deur in die een se gesig toe.

Verskeie bure het al gaan vra en toe hulle nie wil

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related