Kuier

TWEE DAPPER VRIENDINNE

Die eetsaal woel. Dis vinnig besig om vol te raak vir aandete. Almal skarrel, want niemand wil laat wees nie. Die kinderhuiskok kan baie mislik wees. Jy kry dan gewoonlik net een klein porsie van die hoofgereg en geen nagereg as jou straf.

Niemand waag om iets te sê nie, want sy kan glo kinders op hul koppe laat dans of hulle in vreemde gediertes verander. Daar loop stories dat een van die kinderhuiskinders eenkeer haar kos in die drom gegooi het omdat dit smaakloos was. Toe die kok daarvan te hore kom, het sy haar gedwing om die kos uit die drom uit te eet.

Van daardie dag af het niemand ooit weer iets gesê oor die kos nie. Almal eet net en loop. Maar sy is nie die enigste nare een daar nie. Dít weet almal. Die kinderhuismoeders laat almal ook gril.

Die eetsaal word al hoe voller en die heen en weer gepratery van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related