Huisgenoot

’n Slang in die sitkamer

‘SÊ MY net hoekom?”

Mila kyk na haar ma se kneukels wat wit om die stuurwiel span op pad kerk toe. Die beneukte trek om haar mond laat haar ouer lyk as die 46 jaar wat sy is. “Jy het gesê jy wil oom Nico ontmoet?”

“Ek wou.” Die swarigheid wat hom ná die fiasko die vorige aand in Mila se borskas kom tuismaak het en haar vanoggend nog steeds met beskuldigings bombardeer, breek die hartseer in haar oop.

“Dis oukei.” Haar ma se hand vou sag om haar vingers.

Mila weet regtig nie wat haar die vorige aand besiel het nie. Sy het, nes dit enige goed opgevoede 14-jarige betaam, haar ma se tweede kans op liefde by die voordeur gaan groet. Met haar beste pokergesig die baggy jeans aan die oom se tingerige lyf aanskou. Niks laat blyk dat hy heeltemal te oud en te lelik was vir haar ma nie.

Nee. Soos die trooper wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related