Kuier

TWEE DAPPER VRIENDINNE

Dis laataand. Al die kinderhuiskinders is in hul kamers. Layla staar na die plafon – peinsend oor wat volgende moet gebeur. Iets móét gedoen word.

Amy slaap rustig nadat sy vroeër ’n paniekaanval gehad het. Layla is nie verbaas nie, veral nie ná wat hulle uitgevind het nie. Moeder Lia en Mina is besig met onderduimse goed. Daar is liegstories in die kinders se lêers en hulle weet uiteindelik waarnatoe die“probleemkinders”verdwyn.

Voordat hulle nog die bewyse kon vat, moes hulle spat. Layla lê en maak planne om die gedokterde lêers in die hande te kry tot haar oë toegaan sonder dat sy dit agterkom. Haar planne en drome smelt saam.

Die volgende dag vlieg tot ná skool. Layla het pouse alles vir Amy vertel. Steeds skrikkerig en kwaad het hulle elke detail van hul plan vir die aand verder uitgelê.

Weer sluip hulle ná donker na die kinderhuismoeders se kantoor toe. Hul oë rek wyd toe ’n deur in die verte klap. Layla sit haar hand op haar bors. Sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related