Huisgenoot

Die wêreld staan stil

BENITA en Michael sit op die rusbank. Sy leun met haar skraal lyf teen hom aan, haar bene opgetrek. Albei se oë is vasgenael op die televisieskerm waar die president verduidelik wat die inperking behels. Sy tel ’n rafeltjie van die kussing af op met haar netjies gemanikuurde voorvinger en duimnael.

Hier kom groot moeilikheid,” sug sy. “Hoe gaan ons geoefen kry? Hierdie heupe van my gaan stoel as ek nie draf nie. Ek wou nog my hare se ligpunte opgedollie het, maar die haarkapster was die hele week vol bespreek. Hoe gaan ek volgende week lyk?” ’n Frons vorm tussen haar bruin oë.

Michael trek haar teen hom vas. “Aag, moenie worry nie; jy sal altyd pragtig wees.” Hy soen haar op haar oor.

“Jy kan lekker praat; mans van 40 het nie soveel goeters soos ons nie, plooie en rolle . . . Ek kyk net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related