Kuier

EK HET JOU EERSTE LIEFGEHAD

Sy staan moeisaam op toe sy die sagte klop aan die voordeur hoor. Haar vingers soek die knoppie van die bedlampie. In die flou liggie trek sy haar kamerjas aan, steek haar warm voete in die koue pantoffels wat netjies langs haar bed staan. Sy sit die ganglig aan en stap na die voorhuis. Met die oopmaak van die deur voel sy die koue klap van die wind teen haar kaal bene. Dis ysig.

“Kom in, kindjie.”

Sybil maak die deur agter haar dogter toe. Sy merk dadelik die blou skynsel onder haar kind se linkeroog.

“Ek maak vir jou lekker tee en dan sorg jy dat jy uit die nat klere kom. Daar is nog van jou klere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related