Kuier

LIEF VIR MA

Noami plons mismoedig en moeg op die bank neer. Haar voorkamer is nie meer wat dit was voor die kinders nie. Nou lê daar karretjies en blokkies oral. Ten spyte daarvan dat sy áltyd vra dat hulle dit optel. Nou sit sy net. Sy kyk na die gemors om haar. Haar Vrydag was lank by die werk, en nou is dit nog langer by die huis - haar tweede werk. Sy besluit om tee te gaan maak voor sy begin om skoon te maak… Alweer.

Op pad terug na die bank, met haar tee in haar hand, skop sy haar sandale uit. 'n Paar treeë verder trap sy op 'n blokkie."Eina!"gil Naomi. Sy trap op nog 'n blokkie. Haar tee stort en die koppidfge spat aan skerwe. Sy probeer haar val keer, maar sy struikel oor 'n trekkertjie. Sy is seker sy het iets hoor kraak, en pyn skiet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related