Kuier

VERGEWE & VERSOEN

Ná ’n lang siekbed en operasie lê Lesley in die hospitaal. ’n Groot bondel senuwees.

Sy staar afgetrokke by die venster uit. Haar ma het ewe skielik haar verskyning in haar lewe gemaak. En dis danksy haar, die ma wat sy nog nooit geken het nie, dat haar lewe gered is. Sy weet nie hoe om dit te hanteer of hoe om daaroor voel nie.

Vir jare het sy gedroom om haar te ontmoet. Haar aangenome ouers, Isabel en Greg, was eerlik met haar van die begin af dat sy nie hul biologiese dogter is nie. So, het sy altyd gewonder oor haar ma. Maar nou knaag die vrae weer. Wat as sy haar weer verwerp? Wat as … Wat as…

“Goeiemôre. Hoe gaan dit vanmôre?”vra die verpleegster vrolik.

“Net die nerves wat ’n bietjie pla … Dankie baie,”sê Lesley

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related