Kuier

GELUK BY DIE ONGELUK

’nSteekpyn skiet deur Joslyn se tepel tot in haar groottoon. Sy ruk dit vinnig weg en klein Nici begin hard skree. Joslyn probeer haar troos en druk ondanks die pyn weer haar tepel terug in die honger mondjie. Tussendeur bly Joslyn se oë op die horlosie. Sy moet haar CV wegneem vir die company. Sy kan nie bekostig om nie te werk nie.

Drie weke gelede het sy vir Shaun uitgesit. Sy kon nie meer die ander meisies en laat nagte hou nie. Netjies gepak het hy een aand sy goed buite die bungalow gekry. Die volgende oggend was hy en sy goed skoonveld. Sy was bly sy was ’n argument gespaar, maar tog teleurgesteld omdat hy nie probeer bly het nie. Nou is sy en Nici alleen en sy het haar laaste R400 om hulle aan die gang te hou.

Nici is ook sy dogter, so hy kan nie net vergeet van sy verpligtinge nie. Vir ’n week was sy foon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related