Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook604 pages9 hours
Louisa du Toit Omnibus 2
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Ná die dood van sy vrou vlug Max na die klein dorpie Oskop. Spoedig bevind hy hom in ’n liefdesdriehoek. Anderkant die winter is ’n warm, menslike verhaal. Hoog brand die oesvuur: Een aand klop ’n vrou aan Vicky se deur en vertel haar dat sy eintlik die eggenoot is van Frank Jorissen, Vicky se kêrel. Om weg te kom, gaan Vicky Kalahari toe waar sy sorg vir Mienta Vermolen, ’n halfinvalide. Maar dan vind Frank Jorrisen uit waar sy haar bevind. . . In Dans van die seekat aanvaar Leonie ’n pos as musiekonderwyseres om sekerheid te kry oor haar belofte om met Nols Blommeart te trou. Alles is egter nie maanskyn en rose by die hoërskool nie. Sy voel vreemd aangetrokke tot Eddie Faber, wat so anders is as Nols. Nols kom onverwags kuier en sy nuus stuur haar lewe in ’n nuwe rigting. Christa het alles: ’n fantastiese pos en die liefde van haar baas se seun. Maar sy bly soekend. Haar vriendin raai haar aan om Rus-en-Vree toe te gaan en daar kry Christa alles behalwe rustigheid. Onrus op Rus-en-Vree is ’n liefdesverhaal vol intrige en spanning.
Unavailable
Author
Louisa du Toit
Louisa du Toit is die skuilnaam van ’n baie bekende, uiters gewilde skrywer, en sy het ook met dié skrywersnaam groot sukses behaal toe hierdie verhale oorspronklik verskyn het. Die skrywer woon in Pretoria.
Related to Louisa du Toit Omnibus 2
Related ebooks
Beminde Verraaier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDebora gaan huis toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Kinders Grim en die Verskiete Ster: Die Kinders Grim, #2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie skuiling Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJuweel van die Oosgrens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWolf, wolf Rating: 2 out of 5 stars2/5In die buitenste ruimte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWenkbrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie eerste siklus Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Droomhuis vir Kristie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedgrond Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSiembamba Rating: 0 out of 5 stars0 ratings150 Stories Rating: 1 out of 5 stars1/5Vreugde vir Larissa Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDebora en seuns Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGees van die Labrador Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Tuin vir Tessa Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVoorouer. Pelgrim. Berg. Rating: 5 out of 5 stars5/5Hans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Koöperasiestories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk stamel ek sterwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie skrywer Rating: 3 out of 5 stars3/5Die kleinste ramp denkbaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerland Rating: 4 out of 5 stars4/5Gam Se Tjind Rating: 5 out of 5 stars5/5Krisis op Keurboslaan #10 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Rating: 2 out of 5 stars2/5
Reviews for Louisa du Toit Omnibus 2
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews