RESENSIES
Jul 01, 2019
3 minutes
Bridge of Clay , Markus Zusak (Doubleday, R365)
Van die vyf Dunbarbroers is Matthew die verteller van hul verhaal. Hoe hulle nadat hul ma, Penny, oorlede is en hul pa weggeloop het, alleen in ’n huis sonder reëls of toesig grootgeword het. Die vyf van hulle aangewese op mekaar om huis en haard bymekaar te hou. Dan is daar hul diere wat die leemte in hul harte moet vul: ’n muil, ’n hond,
’n kat en ’n duif. Al die broers woeker tussen
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days