RESENSIES
Aug 15, 2022
3 minutes
The Language of Food, Annabel Abbs (Simon & Schuster, R330)
Annabel Abbs skryf graag oor regte mense omdat ons so baie by hulle kan leer. Sy is spesifiek geïnteresseerd in vroue, wat so dikwels misgekyk word en in vergetelheid verdwyn. Haar jongste roman draai om die werksverhouding tussen die Britse kosskrywer Eliza Acton en die diensmeisie Ann Kirby, wat haar in die kombuis bygestaan het.
Abbs het in ’n versameling ou kookboeke afgekom op die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days