Weg! Platteland

onbeperk

Dit het alles begin met ’n langpadreis – ja, ’n goeie ou road trip – meer as twintig jaar gelede. Twee kreatiewe geeste wat saam die lewenspad stap, het in Tamboerskloof, Kaapstad, hulle geel drieliter-Ford Cortina met die naam “Die Piesang” gepak en koers gekies. N1 noordwaarts, rigting Karoo.

Cobus van Bosch was destyds nog ’n voltydse kunsjoernalis by Die Burger, en Madeleine Barnard die interne-kommunikasiebeampte by Old Mutual – nadat sy voor dit drie jaar lank publisiteitsbeampte was by Kunstekaap se dramadepartement. Twee joernaliste en vrye geeste in die vinnige baan van die stad.

En hier sit hulle vandag op Prins Albert. Twee kunstenaars, albei nou volledig vryskut, en gryser en wyser. En hulle werk en werskaf te lekker op hulle plasie van 1 000 m2 in Meiringstraat. Salig gelukkig saam met hulle drie katte, Nols, Milly (wat Mielie geword het) en Snoek. Cobus is ’n gerekende kunstenaar wie se olieverfskilderye na klënte reg oor die wêreld versend word, en die maker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Nou Ry Ons Plak-plak So!
’n Versameling kleurryke buffer-plakkers agterop ’n bakkie, woonwa of boswa is soos ’n padkaart van plekke waar iemand was en verraai dadelik jy is ’n ernstige reisiger. “Ek is mal daaoor: ’n ereteken-stelsel waarmee jy kan sien waar mense al was,” s
Weg: Platteland1 min read
Stilte In Die Bos
– Dalsig, Stellenbosch – Jare gelede toe ek op Stellenbosch gestudeer het, was dit nog ’n ware studentedorp – mense het die hele plek vol gestap en daar was nie al die motors van vandag wat soveel verskriklike verkeersknope veroorsaak nie. Deesdae ka
Weg: Platteland4 min read
My Paadjie Platteland Toe
Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was

Related